JGS Developments - snymeesterR1C1

JGS Developments - snymeesterR1C3

JGS Developments - snymeesterR1C4

JGS Developments - snymeesterR2C1

JGS Developments

JGS Developments - snymeesterR2C4

JGS Developments - snymeesterR3C1

JGS Developments - snymeesterR3C3

JGS Developments - snymeesterR3C4

Insluitende: JGS Bouers & JGS Kombuiskaste • Including: JGS Builders & JGS Cupboards

JGS Developments - snymeesterR5C1

JGS Developments - snymeesterR5C3

JGS Developments - snymeesterR5C4

JGS Developments - snymeesterR6C1

Profiel

JGS Developments - snymeesterR7C1

  English

  Afrikaans

JGS Bouers

JGS Ontwikkelaars is reeds vir etlike jare besig met die ontwikkeling van luukse woonhuise, spekulasie eenhede en duette asook aanbouings in die Centurion, Amberfield, Midstream, Midfield, Midlands en Midrand area.

Ons is NHBRC geregistreer.

Ons strewe na perfeksie, lojaliteit, integriteit, dissipline, spanwerk en kliënte tevredenheid.

Slideshow - Profile

Ons dienste aan kliënte sluit in die opstel en goedkeuring van bouplanne, kosteberekening, administrasie, verkryging van lenings en NHBRC registrasie.

Die bouproses wat ons volg is deur middel van ‘n projekbestuurprogram wat ten doel het dat die eienaar deurentyd verseker is van beste pryse en totale beheer oor uitgawes en afwerking. 

Ons werkswyse verseker eerbare verhoudings met ons kliënte van die begin tot die voltooing van die projek.

JGS Kombuiskaste

Ons goed toegeruste werkswinkels stel ons in staat om enige kombuis, studeerkamer, kroeg en kamerkaste te vervaardig teen mededingende pryse.   Ons vervaardig ook doelgemaakte kaste om sodoende elke moontlike spasie te benut.

JGS Developments - snymeesterR10C1

JGS Developments - snymeesterR10C2

[Profiel] [Dienste] [Voltooide Bouprojekte] [Voltooide Kaste] [Verwysings] [Kontak]

JGS Developments - snymeesterR10C4

JGS Developments - snymeesterR11C1

JGS Developments - snymeesterR11C2

JGS Developments - snymeesterR11C3

JGS Developments - snymeesterR11C4

JGS Developments - snymeesterR12C1

JGS Developments - snymeesterR12C3

JGS Developments - snymeesterR12C4

JGS Developments - snymeesterR13C1

JGS Developments - snymeesterR13C3

JGS Developments - snymeesterR13C4

Site developed by SuproNet
 


© 2009, J G S Developments
All rights reserved.
Website used at own risk.

JGS Developments - snymeesterR14C4